Die pad vorentoe
Hoofblad
Geskiedenis
Artikels Argief
Program van Beginsels
VIGS
Aborsies
B.A.B.A
Bibliografie
Media
Kontak Ons
Web Skakels
Moorde
Ombudsman


Author: Piet Rudolf

Die pad vorentoe

Die moord van Eugene Terre'Blanche het ons onherroeplik by die kruispad gebring. Sy dood is die direkte oorsaak van die aanhitsing uit swart geledere om "Kill a farmer, kill a Boer' en  Jacob Zuma se "Bring my Masjiegeweer.'' So asof dit ‘n kompetisie is wie die hardste die doodmaak van die witman kan uitbasuin en bevorder. ‘n gratis DVD is beskikbaar waar die Groot Bevryder, Nelson Mandela saam met Peter Mokaba-Julius Nalema se voorganger en volksgenoot sing "Kill a farmer, Kill a Boer."

OORLOG

Die moord op mnr Terre'Blanche is ‘n openlike oorlogsverklaring. Wie nou nog weier om dit te vertolk as ‘n oorlogsverklaring verstaan nie die aard en omvang van die aanslag teen ons nie. Daarom is die vermaning tot kalmte, wat niks anders beteken as om niks te doen nie, ‘n ernstige mistasting oor ons situasie en net so verraderlik as die deelname van politiek aan die ANC se vyandige regering. Of moet ons eers van wit verraaiers begin ontslae raak voordat ons by die swart vyandiges uitkom?

Die deelname van dr Pieter Mulder aan die ANC-gekonkel en die deelname van saampraters aan Zuma se etery is ‘n daad van verraad wat nou onmiddelik gestaak moet word as van ons verwag word om hierdie mense ernstig op te neem. Ons is nie blind vir dit waarmee sommige mense onder ons mee besig is nie. Hierdie mense kan party van ons probeer bluf maar hulle sal nie daarmee kan volhou om almal te probeer bluf nie.

Vanaand huil daar nog ‘n vrou en kind sonder om getroos te word. Hoe lank nog?

Ook hierdie gekef op webwerwe anoniem en onder skuilname en die modder­gooiery na mekaar, moet staak as ons iets wil bereik. Daarmee saam hierdie alewige beterweterigheid en gekappery na mekaar oor godsdiens asof die een meer guns van die Vader sal ontvang as die ander, is net so ‘n oefening in futiliteit. Die Vader help hulle wat hulleself wil help. Hy hou Hom nie op met slapgattigheid nie. Vir diegene wat graag aan die Vader opdragte wil uitdeel ─ goedbedoelde raad:  As u nog die Woord glo, gaan lees Jesaja 1.

Strategie Vorentoe

Ons is in ‘n uitwissingsoorlog en hoe gouer ons dit besef, hoe beter.

Die politiek opset het verander. Waar ons in beheer was en waar wit mense nog in ‘n posisie was om gesag uit te oefen, is ons nou niks nie en word daar na ons gekyk soos na knegte wat uitwisbaar en vervangbaar is.

Ons is totaal in die minderheid met geen hoop op die versterking van ons getalle nie. Ons word totaal oordonder deur die swart getalle en hulle versterking uit Afrika en uit daardie lande waaruit die witman verjaag en verdryf is; verkrag en vermoor en soos hoenders geslag is. Dit is diegene wat alreeds een oefening in die kuns van uitwissing gehad het. Julius Malema se besoek aan Mugabe was nie net oor Nasionalisering nie, veeleerder oor die uitwissing van die Blankes.

‘n Tweede Bloedrivier gaan nie help nie. Laertrek teen Zulus met assegaaie en knopkieries , is iets van die verlede en bo en behalwe dat die ANC die wapens en die weermag en polisie het, is elke swarte vandag bewapen of kan bewapen word.

Ons is te verdeel om enigsins te hoop dat ons openlik getalle sal kan monster om  as soldate in ‘n konvensionele oorlog te kan optree. Buitendien sit ons met groot getalle wit- en kerkmense wat terugdeins van geweld en eerder soos ‘n lam ter slagting gelei sal word.

Ons beskik nie oor die slaankrag.infrastruktuur en logistiek om op ‘n konvensionele wyse ,'n oorlog te voer nie.

Ons sal weldra nie meer die geleentheid hê om ons na ‘n vyandige staat te wend vir enige beskerming nie. Ons beskik nie oor ‘n basis waarvandaan ons kan slaan en terugkeer nie .

Die enigste uitweg

As hierdie regering nie tot sy sinne kom nie, sal ons verplig wees om tot aksie oor te gaan. Daarvoor sal ons elke man, vrou en kind nodig hê. Daar sal nie plek wees vir lafhartiges nie en flouhartige optrede gaan ons nêrens bring nie.

Ons enigste uitweg is om  guerrilla-oorlogvoering te oorweeg. Om hierdie regering  as teiken te verklaar en almal, wit of swart, wat hom goedgesind is, as sulks te beskou.

DIE MOORDE OP ONS MENSE MOET STAAK EN DIT MOET NOU STAAK. Die moored neem ‘n dierlike vorm aan en nie eers reptiele word op daardie wyse vankant gemaak nie.

Die Boerevolk en ander goedgesindes moet tot hulle sinne kom.

Witman word wakker. Dit is opstaantyd!

(geredigeer)

 

Opgestel en uitgegee deur Piet Rudolph vir die Aksiekomitee, Orde Boerevolk, Posbus 49018, Hercules 0030

E-pos: piet.rudolph@gmail.com

19 Junie 2010

 

 

Kopiereg 2005 - Boerestaat Party

Website powered by www.thinkaspects.co.za